Ek wil net 'n opvolg gee van die sake wat Saterdag gebeur het. Die seun van ALG wat ernstig beseer was in een van Saterdag se wedstryde, is Gerhard wan der Wath. Hy het sy rug beseer a.g.v. 'n skrum wat lelik skeef geloop het. Hy is Saterdagaand in die Panorama Medi-Clinic opgeneem en daar is bevestig dat hy permanent verlam is in sy onderlyf (kwadropleeg). Sy kanse op herstel lyk nie so wonderlik nie, tog glo ek dat wonderwerke steeds moontlik is. GOD kan wondere verrig!
Wel, dis die hoofnuus vir vandag. Ek glo hy is in elke Daller se gebede vanaand en hopenlik in joune ook.
Popular Posts
-
Ongeveer 40 matriekleerders van HSV het vandag die Taalbond se tweetaligheidseksamen afgelê. Die eksamen word deur die Suid- Afrikaanse...
-
'n Nuwe gier wat al 'n geruime tyd besig is om kop uit te steek by Hoërskool Vredendal is DIE BLACKBERRY. Die meeste leerders het ...
-
Saterdag het HSV gasheer gespeel vir die Noordwes- Boland rugbydag waar ons spanne teen ALG te staan gekom het. Soos ek verneem het, het HS...
-
Uit die Kas het vandag met groot fanfare begin. Ons is hier om ons sê te sê, sonder dat iemand vir ons hoef te sê wat om te doen. Kom follow...
-
Ek wil net 'n opvolg gee van die sake wat Saterdag gebeur het. Die seun van ALG wat ernstig beseer was in een van Saterdag se wedstryde...
Tuesday, April 19, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment