Popular Posts

Friday, April 15, 2011

ONS IS HIER... MET 'N BANG!!

Uit die Kas het vandag met groot fanfare begin. Ons is hier om ons sê te sê, sonder dat iemand vir ons hoef te sê wat om te doen. Kom follow ons en hoor wat aangaan in die land van die Dallers.

2 comments:

  1. Wonner net hoekom uit die kas - sekerlik darem nie oor seksuele voorkeure nie??

    ReplyDelete
  2. NEE, ons naam is so omdat ons moeg is van stilbly oor sekere sake. Ons wil alles ontbloot en uit die kas uit kry, al die ou geraamtes en skindernuus van HSV.

    ReplyDelete